De Aar

De Aar
SAR Klas 8FW no. 1236 staangemaak in De Aar
SAR Klas 8FW no. 1236 staangemaak in De Aar
De Aar is in Noord-Kaap
De Aar
De Aar
 De Aar se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 30°39′S 24°01′O / 30.650°S 24.017°O / -30.650; 24.017
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitEmthanjeni
Stigting1903
Oppervlak
 • Totaal85,5 km2 (33,0 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal29 990
 • Digtheid351/km2 (910/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense8.3%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense57.3%
 • Swart mense33.2%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 69.3%
 • Xhosa 24.7%
 • Engels 2.6%
 • Ander 3.3%
Poskode (strate)
7000
Poskode (posbusse)
7000
Skakelkode053
WebwerfDe Aar

De Aar is die derde grootste nedersetting in die provinsie Noord-Kaap, in die suidweste van Suid-Afrika, met 'n bevolking van omtrent 42,000 mense.[1] Die dorp is 50 km oos van Britstown. Die ontwikkeling van De Aar gaan hand-aan-hand met die groei van die spoorweë en stoomtreine. Spoorlyne van die Wes- en Oos-Kaap, Gauteng, Zimbabwe en Namibië kom hier bymekaar. Die N10 nasionale pad gaan deur De Aar.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 Som van die hoofplekke De Aar en Nonzwakazi tydens die 2011-sensus.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy